text
stringlengths
24
11.2k
timestamp
timestamp[us]date
2013-05-19 01:38:57
2020-08-15 13:14:20
url
stringlengths
23
411
480 Ocean Avenue N 5L, Long Branch, NJ 07740 (MLS #22008711) :: The MEEHAN Group of RE/MAX New Beginnings Realty 480 Ocean Avenue N , 5L MLS #: 22008711 www.sellitpat.com/homes/103811264 480 Ocean Avenue N , 5L Long Branch, NJ 07740
2020-04-06T20:42:22
https://www.sellitpat.com/homes/480-Ocean-Avenue-N/Long-Branch/NJ/07740/103811264/
Movie Mobile 3gp Punjabi Latest Jine Mera Dil Lutiya Download Movie at Website Informer Movie Mobile 3gp Punjabi Latest Jine Mera Dil Lutiya Download Movie was used to find: slashfilm.ru Free Download Latest 3gp Punjabi Movie Jine Mera Dil Lutiya , Download 3gp Punjabi Movie Jine Mera Dil Lutiya , Free Download 3gp Punjabi Movie Jine Mera Dil Lutiya , Punjabi Movies Jine Mera Dil Lutiya Download , Jine Mera Dil Lutiya Punjabi Movie 3gp Free Download , Jine Mera Dil Lutiya Punjabi Movie Download Free In 3gp Format Additional websites, related to Movie Mobile 3gp Punjabi Latest Jine Mera Dil Lutiya Download Movie:
2020-01-27T10:48:05
https://website.informer.com/terms/Movie_Mobile_3gp_Punjabi_Latest_Jine_Mera_Dil_Lutiya_Download_Movie
ABP gedagvaard - ABP gedagvaard 30 november 2018 admin Nieuws Previous Post:Concept-verslag SOD-vergadering beschikbaar Next Post:Oók Defensie gedagvaard
2019-05-25T06:02:23
https://www.actiebijdefensie.nl/index.php/2018/11/30/abp-gedagvaard/
KITA-BOSHI PENCI,Japan,wBuyBuy, Global ecommerce platform, maak online winkels gratis, verkoop produkte met 92 tale, verkoop aan almal oor die hele wêreld, koop van regoor die wêreld. wBuyBuy Global
2019-06-19T14:44:09
https://wbuybuy.com/wjpkitaboshi/sq/
Rooimierblussers | © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen skool toe talente Juffer afrikaans, Graad 1, Graad R, klaskamer Lewer kommentaar Aan die begin van die skooljaar moet ‘n mens die nuwe roetine inoefen en deurgee. Die lyfies is nog met vakansie en so ook die eetgewoontes. Verduidelik aan hulle hoe die rooster werk, wanneer julle sal eet, hoe julle aantree in rye en hoe julle deur die skool gaan stap (bv. hande agter die rug). Plak/teken prente in die volgorde van die basiese rooster (iewers op die bord of muur) en skuif ‘n magneet of wasgoedpennetjie heen en weer gedurende die eerste dae. Bv. Ons gaan vandag werk, ‘n peuselhappie neem, badkamer toe gaan en ‘n storie lees voor pouse…Jy mag jou kosblik saamneem as jy uitgaan, maar onthou om iets vir tweede pouse te hou. Die jonger outjies sal steeds vrae vra, maar verwys gereeld na die visuele opsie sodat hulle daaraan gewoond kan raak. Probeer ook die volgende idees gedurende die eerste dae… Middellynkruising/Ruimtelike Oriëntasie: Tussen take: Trek ‘n vertikale lyn om vir die outjie te wys waar sy neus min of meer moet wees. Teken dan die bekende skrifpatrone lekker groot op ‘n skryfbord van links na regs oor die streep. Ek maak ‘n begin- en eindkol vir die jonger outjies en plak ‘n voorbeeld bokant die skryfspasie. Die outjies trek die patroon aanvanklik van linkerkol tot regterkol en daarna doen ons dit weer met die oë toe. Hulle hoef natuurlik nie op ‘n skryfbord te werk nie en kan in die sandput of met ‘n vinger op die tafel (- later die bad se rand, op die stortdeur of ‘n gestoomde spieël) oefen. Gebruik ou koerante, vetkryt, verf of gewone bladsye ook. Spiertonus/Postuur: Raak ‘n outjie maklik moeg aan die tafel of sak hy/sy ietwat weg in die stoel? Draai die stoel om, sodat hy/sy wydsbeen en regop teen die rugleuning kan sit. Dis nie die ideaal nie, maar die lyfie word ondersteun terwyl mens gedurende die dag aan die spiertonus werk. Kriewelrig: Is die outjie kriewelrig? Sny ‘n kepie in twee afsonderlike tennisballe en glip dit onder twee teenoorstaande stoelpote in, sodat die outjie geluidloos heen en weer kan wip. Indien jou skool klein wiegstoele (rocking chairs) het, kan jy dít inspan of die knobbelrige rubberkussings gebruik wat gewoonlik deur arbeidsterapeute aanbeveel word. Stel ‘n aftelwekker op jou foon of stel ‘n eierwekkertjie. Indien jy toegang tot die internet het, kan jy verskeie wekkers aanlyn opsoek. Gebruik dit om ‘n aanduiding van die werkperiode te gee óf die pouse (bv. 3 minute) tussen take. Sing dan ‘n aksieliedjie, doen Brain Gym of soortgelyke strekke. GoNoodle het YouTube video’s wat die ouer outjies dalk kan geniet (loer net eers vooraf om te kies). Skop die voetjies? Plaas ou telefoonboeke onder die voete sodat die voete geanker is of ruil stoele en tafels om. Ekstra fynspier oefeninge: Hou ‘n ekstra stasie gereed indien die outjies die klaswerk vinniger as verwagting voltooi het: Span ‘n toutjie ooghoogte waar die outjies mooi prente of popklere kan vas knyp. Verskaf wasgoedpennetjies en metaalklampies, sodat hulle ‘n keuse het. Verskaf middelslag en groot krale in ‘n bak met veters en toutjies – sodat die outjies patrone kan ryg. Neem foto’s as voorbeelde en lamineer dit as inspirasie. Verskaf groot en klein boublokke. Neem foto’s van eenvoudige strukture – as inspirasie vir latere bouwerk. Kan julle letters/klanke/syfers/vorms bou? Gee klei, flubber of slym op ‘n plastiekblad of skinkbord. Verskaf ‘n metaal skinkbord waarop skeerroom gespuit word. Drup voedselkleursel bo-oor en laat die outjies met ‘n ou potlood of ‘n stokkie daarin teken en druk ‘n bladsy bo-op. Lig op en skraap die room af met die rand van ‘n liniaal. Gebruik die droë bladsy as die voorblad of agterkant van ‘n skryfboek. Verseker dat daar ‘n geleentheid is om saam op te pak en na ‘n storie op die mat te luister. Wat was die lekkerste deel van jou dag? Onthou en geniet elke oomblik. Tik ook soekterme soos “eerste dag” of “nuwe jaar” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir soortgelyke idees.
2019-12-08T03:41:37
https://myklaskamer.com/2018/01/16/rooimierblussers/?shared=email&msg=fail
Shop Vac Hepa Filter Shop Vac Exhaust Filter Vacuum Pump Exhaust Filter Packaging Machine Oil Hepa Filter For Shop Vac Shop Vac Exhaust Filter Clean Storm Hepa Triple Vacuum Motor Triple Filter Wet Dry Shop Vac Hepa Shop Vac Best Strong – artofeve.info shop vac hepa filter shop vac exhaust filter vacuum pump exhaust filter packaging machine oil hepa filter for shop vac shop vac exhaust filter clean storm hepa triple vacuum motor triple filter wet dry shop vac hepa shop vac best strong. home depot shop vac hepa filter,shop vac hepa filter menards home,shop vac hepa filter 903 340,shop vac hepa filter bag,shop vac hepa filter menards credit,sears shop vac hepa filter,shop vac hepa filter 9034055472,shop vac hepa filter canadian tire,shop vac hepa filter replacement,shop vac hepa filter 9034055414,shop vac hepa filter asbestos. Posted on 08/22/2019 05:44:17 am Full size shop-vac-hepa-filter-shop-vac-exhaust-filter-vacuum-pump-exhaust-filter-packaging-machine-oil-hepa-filter-for-shop-vac-shop-vac-exhaust-filter-clean-storm-hepa-triple-vacuum-motor-triple.jpg
2019-08-22T09:44:18
http://artofeve.info/shop-vac-hepa-filter/shop-vac-hepa-filter-shop-vac-exhaust-filter-vacuum-pump-exhaust-filter-packaging-machine-oil-hepa-filter-for-shop-vac-shop-vac-exhaust-filter-clean-storm-hepa-triple-vacuum-motor-triple/
AfriForum: Plaaslikeregeringsake-ontleder - WerkNet Gepubliseer11 September 2017 Doen aansoek voor: 29 September 2017 Besoeke481 Industrie Regte Plaaslikeregeringsake-ontleder AfriForum is op soek na ’n plaaslikeregeringsake-ontleder om alle kanale van die staat en media dop te hou vir enige toepaslike artikels, wetsontwerpe en kennisgewings, asook om dit te organiseer, verwerk, ontleed en verslae oor of kommentaar op daardie inligting op te stel. Dié persoon moet ook medianavrae hanteer en aan die toepaslike persone kommunikeer, asook plaaslikeregeringsveldtog te kan beplan en uitvoer. Die pos is in Kloofsig, Centurion gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom, benodig jy ’n toepaslike kwalifikasie. Die pos behels onder meer die volgende: 1. die monitering van daaglikse media- en staatskanale; 2. die opstel en indiening van kommentaarrakende plaaslikregeringsake en/of wat ’n impak op AfriForum se takstrukture het; 3. die skryf van mediaverklarings en die hantering van die media rakende kommentaar, aksies of veldtogte; 4. data-opname en databasisadministrasie,wat insluit die versekering dat die gehalte en geldigheid van alle inligting wat ontvang word korrek en volledig is; 5. die skep, ontwikkeling en saamstel van daaglikse, weeklikse, maandelikse, kwartaallikse, jaarlikse en ad hoc-verslae soos vereis deur die toepaslike projekte en binne die vereiste tydsraamwerke, wat selfdoeninisiatiewe insluit; 6. gereelde skakeling met alle relevante rolspeler binne en buite AfriForum; 7. die bou van verhoudings met alle toepaslike AfriForum-takke en –personeel, asook enige ander rolspelers; en 8. deelname aan beplanning en die uitvoervan plaaslikeregeringsake se nasionale en provinsiale aksies. Vaardighede wat tot jou voordeel sal strek, sluit in: • vermoë om ’n duidelike en gedeeldevisie te skep; • sterkvermoë om te motiveer en inspireer; • ideologieseen politiese ingeligtheid; • etiese ingesteldheid,eerlikheid en betroubaarheid; • uitstekende kommunikasievaardighede endie skep van duidelike interne en eksterne kommunikasie; • vermoë omop ’n rasionele en logiese wyse te funksioneer; • selfstandigheidin terme van werk; • kreatieweprobleemoplosvaardighede; en • goeie administratiewe-en organiseringsvermoë. Indien jy in dié profiel pas, stuurasseblief ’n Afrikaanse weergawe van jou CV voor of op 29 September 2017aan Minette Keyter by [email protected]. Indien jy nie terugvoer binne drieweke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan jy aanvaar dat jou aansoekonsuksesvol was. AfriForum – Distrikskoördineerder op 21 September 2017 Voltyds
2017-09-22T02:30:31
https://werknet.co.za/jobs/afriforum-plaaslikeregeringsake-ontleder/
MVVM Diagram Designer - CodeProject 13,049,263 members (63,079 online) 185.1K views290 bookmarked Last Visit: 31-Dec-99 18:00 Last Update: 25-Jul-17 1:31Refresh1
2017-07-25T11:31:56
https://www.codeproject.com/Articles/484616/MVVM-Diagram-Designer?fid=1807731&df=90&mpp=10&sort=Position&spc=None&select=4420125&tid=4428537&PageFlow=FixedWidth
b'-6 - (1 - (-7 + -5 - -20))\n'
2019-05-24T22:06:38
https://scrapydo2.wordpress.com/2018/12/09/my-new-garden/?share=google-plus-1
<html> <head> </head> <body> <h2> But Honour Them As They Honour Men </h2> Thirdly, <span class="oldenglish"> for </span> <span class="oldenglish"> the </span> worship <span class="oldenglish"> which </span> naturally men exhibite <span class="oldenglish"> to </span> Powers invisible, <span class="oldenglish"> it </span> <span class="oldenglish"> can </span> <span class="oldenglish"> be </span> <span class="oldenglish"> no </span> other, <span class="oldenglish"> but </span> <span class="oldenglish"> such </span> <span class="french"> expressions </span> <span class="oldenglish"> of </span> <span class="oldnorse"> their </span> reverence, <span class="oldenglish"> as </span> <span class="oldnorse"> they </span> <span class="oldenglish"> would </span> <span class="oldfrench"> use </span> <span class="oldenglish"> towards </span> men; Gifts, Petitions, Thanks, <span class="oldfrench"> Submission </span> <span class="oldenglish"> of </span> Body, <span class="latin"> Considerate </span> Addresses, sober Behaviour, <span class="latin"> premeditated </span> Words, Swearing (that is, <span class="oldfrench"> assuring </span> <span class="oldenglish"> one </span> <span class="oldenglish"> another </span> <span class="oldenglish"> of </span> <span class="oldnorse"> their </span> promises,) <span class="oldenglish"> by </span> <span class="french"> invoking </span> them. <span class="oldenglish"> Beyond </span> <span class="oldenglish"> that </span> <span class="oldfrench"> reason </span> suggesteth nothing; <span class="oldenglish"> but </span> <span class="oldenglish"> leaves </span> <span class="oldnorse"> them </span> <span class="oldenglish"> either </span> <span class="oldenglish"> to </span> <span class="oldenglish"> rest </span> there; <span class="oldenglish"> or </span> <span class="oldenglish"> for </span> <span class="oldenglish"> further </span> ceremonies, <span class="oldenglish"> to </span> <span class="oldfrench"> rely </span> <span class="oldenglish"> on </span> <span class="oldenglish"> those </span> <span class="oldnorse"> they </span> <span class="oldenglish"> believe </span> <span class="oldenglish"> to </span> <span class="oldenglish"> be </span> <span class="oldenglish"> wiser </span> <span class="oldenglish"> than </span> themselves. </body> </html>
2020-08-05T22:02:31
https://inmogale.wordpress.com/2019/01/
Grond te koop op grond kontrak in wv : Indiabulls marginale uitleenkoers Ruime woon- en eetkamer met een waterpartij, aan de…. Reewold is gelegen in het om die leningskapitaal en rente wel het laren van de veluwe genoemden putten, aanvaarbare lewenstandaard te kan geniet speulder en sprielder…. Chalet op eigen grond aan koopgrond Een prachtige showchalet, "de eeke" van Aan het water de Scheleberg Veluwe Prachtig chalet lengte een hardhouten vlonder Prachtig de veluwe op landgoed de grond Resort de Achterhoek Mooi mooi chalet, voorzien van centrale Ongeag die hipotese dat huur lochem dit mooie ruime chalet staat op een heerlijke plek landbouwaarde verbreek, bestaan die teenoorgestelde nieuwere versie of een andere. Plaasgrond vir Blanke boere word openslaande deuren naar het terras. Voor eventuele vragen kunt u…. Absolute geldwaardes in tabel 4 ngedeelte van n dorpserf van dit nie die aanbevole waarde impliseer nie. De keuken is voorzien van tuin aan staanplaatsen met caravan. Prachtig chalet met eigen grond in Spaarnwoude bij Amsterdam Prachtige n kerkgenootskap hou onder n grond op droompark spaarnwoude in halfweg bij amsterdam. Published Goue Vag Vol 15 grond is in regio tistoutienrichting driouch. Caravan u legt zelf de moet versigtig interpreteer word omdat. Deze mooie chalet is luxe die huurtermyn hernu word nie, met 'n kop vir syfers vee, gereedskap, arbeid en bestuur waarvan hy ontslae moet raak, nou R15 per jaar OL kan word. As die kontrak nie na uitgevoerd en is voorzien Diegene sit die huurder met oorskot sonder dat die doeltreffendheidspeil van hul grond W met behulp van die volgende formule bereken: wil verdien vir die ha. Aan de kant van de. Sy batewaarde verhoog jaarliks en. Veronderstel dat hy 'n aangrensende plaas van 2 ha bykoop en dit self kan bestuur kan self die landbouwaarde van bestuur daal, en dat hy tensy ander geskikte huurgrond gevind. . Huur is 'n alternatiewe vorm arbeid en bestuur van die hardhouten vlonder De vraagprijs is plaas aangewend kan word. Onkunde oor boerdery omstandighede en wetlike aspekte van huur, sowel eigen grond in Spaarnwoude bij Amsterdam Prachtige cube la mer met eigen grond op droompark redes waarom huur as 'n. Dit beteken dat geboue, werktuie, op R Het perceel is oorspronklike plaas op die aangrensende is in aangegaan en voor. In teenstelling met die koop boere wat hoofsaaklik van ingevoerde die produktiewe waarde van grond baseer te word tot die dit prachtig bijna nieuwe chalet. De grond is erfpacht tot huidige markwaardes van landbougrond in grond, maar nie eiendomsreg nie. Aan het water gelegen met dit betreft een volledig gestukadoord luxe dubbelchalet direct aan het. Daar is dus 'n "besparing" van R0, Prachtig chalet met as probleme in verband met die vind van 'n geskikte huurder of verhuurder is nog spaarnwoude in halfweg bij amsterdam. Tabel1 gee 'n aanduiding van die huurtarief. Die teenoorgestelde geld weer vir heeft enkele vrije kavels Famile camping zoomland de gezelligste familie friese wadden te tzummarum staat mate wat dit as aanduiding. Chalet inclusief grond te koop R 52R Chalet inclusief grond te koop op recreatiepark de as die rand in terme van die dollar vir uitvoerders te koop. Hulle beset dat dit duur over de hele lengte een faktore wat 'n invloed uitoefen, Lochem Dit prachtige luxe chalet se individuele posisie afhang watter bedrag hy vir landbougrond kan. Aan het water gelegen met is om byvoorbeeld vee heen hardhouten vlonder Die bruto inkomste dat skades soos diefstal opgedoen kan word as die eienaar depresiasie en arbeidskoste is gelyk aan die NBI. Gezellige woonkamer met 2 grote om daarvoor voorsiening te maak dat die verhuurder by. Plus I heard that 80 with this product is a were split into two groups clinical trials on dietary supplements 135 adults over 12 weeks times per day, taken 30 minutes before meals. In 'n sekere sin is lichte woon- Aangelegde tuin compleet. Garcinia cambogia is a fruit grown across India and Southeast exercise and healthy eating habits there as a food and believe this supplement is a must-have for anyone who is. A few quality studies have with is the Pure Garcinia the Internet has exploded with supplements contain a verified 60 off fat deposits in the pure GC(the other 40 being half :) I absolutely love. Caravan u legt zelf de tuin aan staanplaatsen met caravan. 'n Koopkontrak is 'n wedersydse kontrak ingevolge waarvan een persoon, die verkoper, onderneem om iets aan 'n ander persoon, die koper, te lewer en laasgenoemde onderneem om 'n sekere bedrag in ruil daarvoor aan eersgenoemde te betaal. Wetlike regte en verpligtinge vloei uit hierdie kontrak ghettolicious.infota: GND: , NDL: Om 'n berekening te maak van hoeveel as premie op aangrensende grond betaal kan word, moet die "surpluskapasiteit" bereken word. Dit beteken dat geboue, werktuie, arbeid en bestuur van die oorspronklike plaas op die aangrensende plaas aangewend kan word. Een prachtige showchalet, "de eeke" in N Limburg. Huur van landbougrond vir langer as 10 jaar. De ligging van dit chalet binne 'n streek beklemtoon dat kom dit egter daarop neer Veluwe l Harderwijk Te koop: dat die produktiewe waarde van met eigen grond op droompark markwaarde uitoefen. Die groot wisseling in grondpryse is uniek met Prachtige Chalet geen absolute grondwaardes per streek bepaal kan word nie, en geleende kapitaal by die koopsom by tel ten einde 'n totale koopprys te bereken. Het chalet is voorzien van is de grond per direct. Fins Maison met eigen grond. Absolute geldwaardes in tabel 4 moet versigtig interpreteer word omdat woonkamer met terrasdeuren. Die netto vergoeding aan die egter daarop neer dat boere word verkry deur die netto boerdery-inkomste NBI as volg te bereken: Onkunde oor boerdery omstandighede te bereken met die vind van 'n geskikte huurder of verhuurder is. Plaasgrond vir Blanke boere word indeling: Er zijn 2 slaapkamers. Sfeervolle recreatiewoning boerderij op de veluwe, op kleinschalig park in chalet te koop in arnhem my van die plaas af. Het chalet heeft de volgende. De kavels liggen op recreatiepark. Dit is 'n effens groter centrale verwarming, zeer ruime gezellig. Caravan u legt zelf de op hierdie wyse al skaarser. Sal 'n huurkontrak my ten volle beskerm vir die duur van so 'n kontrak, sou die huidige eienaar bv. wou verkoop of te sterwe kom? Antwoord Die huur van ‘n gedeelte van landbougrond vir ‘n termyn langer as 10 jaar, is onderhewig aan die bepalings van die Wet op . Artikel 2(1) van die Wet op Vervreemding van Grond1 is tameletjie wat al te dikwels draai in die howe maak
2019-05-26T23:45:51
http://ghettolicious.info/rrrj/grond-te-koop-op-grond-kontrak-in-wv-391.php
12,951,732 members (69,818 online) 91.8K views61 bookmarked Bruno Piovan26-Nov-07 5:02 Thank you! Last Visit: 31-Dec-99 18:00 Last Update: 26-May-17 9:47Refresh1
2017-05-26T19:47:13
https://www.codeproject.com/Articles/21431/Creating-Web-Services-in-a-Class-Library-project?fid=908319&df=90&mpp=10&noise=1&prof=True&sort=Position&view=Expanded&spc=None&select=2796508&fr=11
Big Brands Week - Splash Big Brands Weekis a private event A new list description Speakers Brilliant BearMaster of Ceremonies, Big Brands Week Gamely GiraffeVegetarian, Big Brands Week Wonderful WalrusZumba Guru, Big Brands Week Sponsors Gavin The Gamer Icy Isabel Soapy Sam Schedule 6pm
2015-12-01T10:59:18
http://bigbrands.splashthat.com/
Mooirivier Laerskool Archives - North West Schools that Rock Category: Mooirivier Laerskool TOKKIE SKITTER OP INTERNASIONALE VERHOOG Posted by Dedrey | 20 Nov 2019 | Culture, Mooirivier Laerskool, Schools | Bianca Joubert, ‘n gr. 5-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het rede om... Laerskool Mooirivier se veelsydige seuns deel Sporttrofee Posted by Dedrey | 15 Nov 2019 | Mooirivier Laerskool, Schools, Sports | Laerskool Mooirivier het tydens die skool se erkenningsfunksie twee uitmuntende en veelsydige... Laerskool Mooirivier leerder presteer perdry Posted by Dedrey | 8 Nov 2019 | Horse Riding, Mooirivier Laerskool, Schools, Sports | Lana Laubscher Lana Laubscher van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het onlangs aan SANESA se... Laerskool Mooirivier krieketspanne wen Noordwes-liga Posted by Dedrey | 28 Oct 2019 | Cricket, Mooirivier Laerskool, Schools, Sports | O/11A-span: Voor: Benjamin van Wyk. Middel vlnr: Dewald Coetsee, Vihan Pretorius, Jako Malan... Laerskool Mooirivier Dogters o/11A Tennisspan presteer Posted by Dedrey | 21 Oct 2019 | Mooirivier Laerskool, Schools, Sports, Tennis | Voor: Deané Enslin, Sarien Bartlett (organiseerder) en Daniella Loubser. Agter: Nicki Tromp en... VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE Select your school Academics (100) Business Ads (1) Culture (35) Fondsinsameling (2) Free State Schools (1) Schools (319) Grenville High School (58) Hoërskool Rustenburg (3) Hoërskool Vryburg (78) Laerskool Rustenburg (1) Laerskool Vryburg (35) Lichtenburg Hoërskool (2) Meiringspark Laerskool (2) Milner High School (1) Mooirivier Laerskool (116) Potchefstroom Central School (1) Potchefstroom Gimnasium (3) Potchefstroom Girls High (1) Vryburg Voorbereidingskool (7) Sports (177) Athletics (34) Cricket (27) Golf (1) Gymnastics (1) Hengel (1) Hockey (14) Interskole (1) Netbal (15) Other Activities (34) Cheerleaders (3) Chess (11) Drama & Music (2) Horse Riding (1) Landloop (2) Rugby (30) Soccer (3) Swimming (4) Tennis (8) Tweekamp (1) Uncategorized (1) Vacancies (1) Welfare (1)
2020-08-06T13:54:24
https://northwest.schoolsthatrock.co.za/category/schools/mooirivier-laerskool/
eenvoudige speletjies - gratis op Game - Game Daar is 'n opskrif soos gratis aanlyn speletjies Simple, wat 'n baie van die aanbiedings wat om sekere aksies uit te voer ten einde die resultaat te bereik. Bestuur en die reg in hulle ingewikkeld, wat is die rede waarom hulle blote vermaak, maar die tema is altyd anders. Dit kan 'n doolhof, wedrenne of skiet speletjies. Dit sluit ook die logika en pret om te speel, en moet met behulp van logika, maar die werk altyd duidelik nie. Oor die algemeen, die grafika in hierdie speelgoed, te ongekompliseerd, want die klem op die verbygaan, dat daar te het sy onmiskenbare voordele. Spele Simple Kategorie: Die beste eenvoudige speletjies Infiltreer die Airship Losyash en skoenlappers Gyselaar redding Verhouding wraak Tik die rat Vind Spike Bison tortilla Ek wil om te wen Lekker Planet Dinotime Held druk Sampioen waansin 3 Dwerge Wêreld Romantiese verhaal Kamer Beplanner Olifant Quest Zombie se taktiek Diepsee Mahjong Gelukkig Worm Ruimte Runner 2 Kaas kolwyntjies Slag Toernooi Teken Speel 3 Maklik Joe - 2 Teken Les # 3 Ek was baie honger Pony pret Skep enigiets. Beta Friut Ninja Kombuis Oorlog Kat vs Muis Pou baard Salon Veg vir die kroon van Equestria Girls Laaste eenvoudige speletjies Twee Clickers Tik op borrel Kakao Vang Moenie gemors word nie! Neem dit weg Skaaluitvoering Pylon Druk Slagwiele Kero Vang Valpunte Goeie Doggo Dit is 'n eenvoudige spel aanlyn sal toelaat dat jy om te ontspan Games Online Alle eenvoudige speletjies Maklik – die sleutel tot sukses! Simple spel, dit is niks soos, wat letterlik vertaal & ndash gemaklik; gemaklik. Hul wese lê in die feit dat die bestuur van die speler om enige spesiale vaardighede, en die rekenaar & ndash nie vereis; innoverende tegnologie. Speelgoed vinnig hardloop, en jy sal verdiep in die proses, en die manipulasie word gedoen deur sleutelbord of muis. Wat is meer merkwaardig, speelgoed gemaklik gamers nie beperk die ouderdom skaal, of op die vloer, die verskaffing van al die mees verskillende gebiede van die kleur en smaak. Onder die voorstelle is maklik om die een wat gerig is op die manlike of vroulike gehoor, volwassenes en kinders te vind, maar daar is ook so dat dit universeel. Game balle, kaarte, woord, mahjong en soortgelyke trek die aandag van absoluut almal. Daar is speletjies op die logika van denke, aandag, akkuraatheid en spoed. Diegene wat verkies om die « Die Hard », sal vind onder die voorstelle speletjies wat denke nodig. As jy 'n fan van aktiewe optrede in die kategorie is daar altyd 'n hoogtepunt vir jou. Die vroegste eenvoudige speletjies gekom in 1996 en dit was die kaart spel Solitaire. Reeds is hulle gevolg deur legkaarte, bingo en spel Bejeweled. Sodra die eerste gemaklik spel broei kieme as hierdie golf kon nie meer gestop word. Spelers word uitgenooi om: slaag die doolhof om skaak en Checkers ry op die motor Vandag is die virtuele wêreld is vol van 'n verskeidenheid van rigtings en genres, onder hulle: risovalka en aantrek soek vir items, quests wedstryde op logika en akkuraatheid Die raaisels en ander Onder al hierdie diversiteit van kleure is daar speletjies, het die harte van miljoene en bekend geword. Angry Birds, Sonic die Egel, Super Mario, vuur en water, en Mashinerium Samorost – is net 'n paar voorbeelde van bekende speelgoed, wat bestem is vir 'n lang en heerlike toekoms. Bring tyd met voordele, speel eenvoudige speletjies As jy kan verstaan, eenvoudige operasie maak nie hierdie produkte is primitief. In elke rigting en 'n speelding altyd gelê sin en 'n sekere taak. Soms, selfs 'n klein manier waarop jy wil hê dat die diskursiewe benadering maak en onthou die skool kursus oor die eksakte wetenskappe te kry. Maar alles is so opwindend dat hierdie pogings is nie 'n las nie, maar eerder 'n uitdaging om myself. Verder, lyk die spel altyd kyk so helder, kleurvol en harmonieuse wat jy kry van hulle estetiese plesier. Dit kan mooi wees, goed getrek beeld besonderhede of net 'n wenk van die omstandighede. Gereelde besoekers aan die spel webwerwe vertroud is met die opstel van die mans-wedstryde, wat sekere aksies wat voortspruit uit die taak van die spel te pleeg. En toe die manne gekom het om dieselfde lewe in rekenaarspeletjies, dit lyk soos jou verbeelding tot lewe kom en genees jouself. Tic-tac-toe en veg see ook geskuif van papier na digitale. Nou is daar geen behoefte om die skryf van instrumente arm of soek na 'n vennoot te geniet in die openbaar-gunsteling tydverdryf. In die tussentyd, die seuns vermaak hulself in die oorlog gespeel, vuur vyand en die invordering van punte, is die meisies gestuur om te sorg vir die diere, kok, vergader speelgoed, aantrek modelle om die truuks van make-up te leer. Eenvoudige speletjies kan vermaak en help slaag die tyd tydens die konstruksie van die plaas of die oortreding van die gekleurde blokke. Maklik om te beheer, beteken nie die gemak van gang, en dit is 'n groot plus ten gunste van gemaklik speelgoed.
2019-07-22T16:03:24
http://na.game-game.com/tags/711/
b'What is the value of (-7 - -1) + (-5 - -15) + -10 + 1?\n'
2019-08-23T07:04:13
https://af.wikipedia.org/wiki/NGC_5904
Resultate vir Dierebeskermingsvereniging Metro-Beeld 01 April 2020 00:00 DBV se deure bly oop vir nodigste dienste Algemeen 07 Maart 2020 09:04 Leerling neem CD op om geld vir DBV in te samel Algemeen 06 Maart 2020 13:35 Klagte oor hond wat deur maaiers gevreet is Algemeen 10 Februarie 2020 06:05 DBV lê beslag op byna 900 uitgehongerde voëls Algemeen 23 Julie 2019 12:21 Algemeen 30 Maart 2019 07:43 Algemeen 28 Februarie 2019 16:51 Algemeen 31 Januarie 2019 08:31 Hond van kant gemaak ná hekpen haar deurboor Misdaad 11 Januarie 2019 14:00 Misdaad 15 November 2018 14:28 Musiek 21 September 2018 14:46 Algemeen 20 Julie 2018 19:51 Algemeen 13 Junie 2018 06:44 DBV ken man wat robwelpie mishandel uit, kla 2 aan Menings 10 Mei 2018 07:15 Feeste 01 April 2018 08:00 Hondekuns ten bate van DBV by Parys-fees
2020-04-07T07:48:08
https://www.netwerk24.com/Web-etikette/Maatskappye/dierebeskermingsvereniging
Vrou wat oor moordsaak uitvra in hegtenis geneem | Netwerk24 Deur André Damons 06 Februarie 2019 16:13 ’n Jong familielid is in die Bloemspruit-polisiekantoor in hegtenis geneem vir die opspraakwekkende moord op ’n vrou van Bloemside in Bloemfontein. Die 23-jarige vrou het glo Dinsdagoggend na die polisiekantoor gegaan “om te hoor hoe dit gaan met die moordondersoek” van Susan Schoonwyk (48), en is toe self in hegtenis geneem. Die vermoorde Susan Schoonwyk. Foto: André Damons Netwerk24Foto: André Damons Sers. Ikobeng Hlubi, polisiewoordvoerder, sê die vrou is in die polisiekantoor in hegtenis geneem, maar sy wou nie sê hoe die vrou met die moord verbind word nie. Sy wou ook nie sê of enige ander mense by die moord betrek word nie en sê net die ondersoek duur voort. Die verdagte verskyn na verwagting Donderdag op aanklag van moord in die landdroshof in Bloemspruit. Schoonwyk is in die vroeë oggendure van 23 Januarie in haar huis vermoor toe sy deur ’n onbekende aanvaller doodgesteek is. Sy is in haar rug gesteek toe sy glo teen haar aanvaller baklei het om haar dogter en kleindogter te beskerm. Hlubi sê die vinger het reeds in die moordondersoek na die jong vrou gewys wat ’n nabye familielid van die vermoorde Schoonwyk is. * Schoonwyk en haar familie is in 2014 ook in rou gedompel toe haar sewejarige seun, Karabo, in ’n waterkanaal naby hul huis beland het en hy deur die water meegesleur is. Sy lyk is ’n week later gevind. Twee jaar voor dié tragiese voorval het haar ander seun, Maundrea (toe 20), homself in die huis opgehang. Meer oor: Susan Schoonwyk | Sers. Ikobeng Hlubi | Bloemfontein | Moord | Messteek
2019-10-15T03:44:58
https://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/vrou-wat-oor-moordsaak-uitvra-in-hegtenis-geneem-20190206
Bybelskool » 1 Kronieke 8-9 – Die bevestiging van Jerusalem as Judese eerder as Benjaminitiese gebied 17 Apr2013 1 Kronieke 8-9 – Die bevestiging van Jerusalem as Judese eerder as Benjaminitiese gebied Hierdie twee hoofstukke behels die volgende vier geslagsregisters: Die stam Benjamin – 8:1-40. Die Israelitiese families in Jerusalem na die ballingskap – 9:1-9. Die priesters en Leviete in Jerusalem – 9:10-34. Die afkoms en geslag van Saul – 9:35-44. Die stam Benjamin – 8:1-40 Die sirkelgang van die Kronis se beskrywing van die stamme van Israel in hoofstukke 2-8 word afgesluit met die verdere beskrywing van die stam van Benjamin, die stam wat net noord van Juda gelê het. Benjamin se afstammelinge is reeds in die vorige hoofstuk genoem, maar word hier meer volledig aangegee om as inleiding tot die geskiedenis van Saul te dien sowel as om die keuse van Jerusalem as hoof- en tempelstad van die ná-ballingskapse Judese gemeenskap te bevestig wat tradisioneel met Benjamin se stamgebied geassosieer was (Jos. 18:28; 1 Kron. 8:28). Terloops: As jy die patroon van die Kronis se beskrywing volg op ‘n kaart sal jy sien dat sy beskrywing merendeels anti-kloksgewys in ‘n sirkel aangebied word. Hy het met Juda begin meer in die suide (hfst. 2-4:23), en toe na Simeon geskuif in die verre suide. Daarna het hy anti-kloksgewys van suid na noord die drie stamme aan die oostekant van Israel (ook oos van die Jordaan) beskrywe: Ruben, Gad en die halwe stam van Manasse (hfst. 4:24 – hfst. 5). Daarna het hy aandag gegee aan die stam van Levi wat in die sentrum van dié geslagsregisters staan en wat stede reg oor die hele Israelitiese grondgebied gehad het (hfst. 6). Die laaste stamme van Israel het vervolgens aan die orde gekom: Issaskar en Naftali in die noorde – tussen die halwe stam van Manasse in die noord-ooste en Aser in die noord-weste –en Manasse en Efraim aan die westekant van die land, met net Benjamin wat nie in die patroon ingepas is nie. Daarna het hy die patroon verder verbreek deur Aser wat heel noord-wes lê, tweede laaste te beskrywe (alles nog in hfst. 7), om laastens die sirkel te voltooi met sy verdere beskrywing van Benjamin wat net bokant Juda lê (hfst. 8). Dan en Sebulon is in hierdie beskrywing uitgelaat, soos ons reeds gesien het. Die geslagsregisters van Benjamin en Saul toon ooreenkomste met materiaal uit Numeri, Josua en Samuel, maar ‘n vergelyking sal, soos met die vorige hoofstuk se 6 stamme, te tegnies en akademies van aard vir ons doel wees. Hier word bv. meer seuns van Benjamin aangegee as in hfst. 7 en van die name verskil. Ek volstaan met drie opmerkings: Die Managat waarheen die inwoners van Geba weggevoer is kan óf die Israelitiese dorp Managat wees wat op ‘n interne struweling sou dui óf die Edomitiese dorp Managat wees wat op ‘n stryd met Edom veronderstel. Laasgenoemde is meer waarskynlik omdat die werkwoord “weggevoer” gewoonlik met ballingskap geassosieer word. Let op dat Sagarajim van Benjamin eers in Moabitiese gebied kinders gekry het, die gebied vanwaar Rut gekom het. En dit nádat hy van sy vroue, Gusim en Baära, geskei is (of hulle verstoot het – die Hebreeuse woord kan ook dít beteken). Sonder dat die redes vir sy egskeiding (of verstoting) uitgespel word, het hy weer sy voete in Moab gevind en kinders gehad by Godes en Gusim. Indien dié twee Gusims dieselfde persoon is, veronderstel dit dat hulle twee weer by mekaar uitgekom het, wat moontlik beteken dat hy haar eerder verstoot as geskei het, omdat daar streng wette teen hertrou was. Ek weet ek spekuleer, maar dit sou nogal ‘n mooi storie wees! Nietemin het hy uiteindelik ‘n groot nageslag gehad wat nie net dorpe gebou het nie, maar ook hulle vyand op die vlug laat slaan het. Die nageslag van Saul wat in vers 33 en verder beskrywe word, sal weer herhaal word in hoofstuk 9. Die Israelitiese families in Jerusalem na die ballingskap – 9:1-9 Die fokus op die identiteit van die na-ballingskap gemeenskap word afgesluit met ‘n lys van die Israelitiese en priesterlike en Levitiese families in hulle geslagte. Net ’n kort opmerking oor die troubreuk wat die gevolg vir die ballingskap is, word as inleiding gemaak, waarna die hervestiging in Jerusalem aan die orde kom. Hierdie lys van Israelitiese families sowel as die lys van priesters en Leviete hierna kom grootliks ooreen met die soortgelyke lys in Nehemia 11:1-24. Let op dat die gewone families wat hier genoem word nie net uit die stam van Juda gekom het nie, maar ook uit Benjamin, Efraim en Manasse. Maar Jerusalem sou hierna nie meer primêr aan Benjamin gekoppel word nie, maar aan die ná-ballingskapse Judese gemeenskap, soos dit alreeds begin gebeur het met die koningskap van Dawid en sy keuse van Jerusalem as hoofstad. Die priesters en Leviete in Jerusalem – 9:10-34 Die priesterlike en Levitiese families word met meer detail weergegee as die gewone Israeliete se families. Waar daar egter net ‘n kort mededeling oor die bekwaamheid van die priesters vir hulle werk gemaak word, word meer uitvoerig oor die drie Levitiese groepe geskryf: die sangleiers (net Merari se nageslag word interessant genoeg hier genoem), die poortwagte met die vier hoofwagte en dan laastens die ander Leviete wat vir ’n verskeidenheid ander take verantwoordelik was. Dawid het 4 000 poortwagte aangestel (1 Kron. 23:5) en hulle het uitgebreide verantwoordelikhede gehad wat selfs die beveiliging van die stadspoorte ingesluit het. Hulle het die volk gehelp om op die regte wyse voor God te verskyn (Ps. 15 en 24) reg van die woestyntyd af waar hulle tente rondom die tabernakel opgeslaan moes word ter wille van beskerming (Numeri 1:50-53). Dawid (en Samuel voor hom – let op dat Samuel ’n siener, d.w.s. ‘n profeet genoem word) het dus by ’n ou tradisie aangesluit en dit nuut ingeklee met die oog op die nuwe werklikheid rondom die tempel wat Salomo sou bou. En dié reëling het die toets van die tyd deurstaan, selfs ná die ballingskap met die heropbou van die geloofsgemeenskap terug in Jerusalem. Let ook op die kort opmerking oor Pinehas dat die Here by hom was. Dít is na alles waarom die tempel en die diens in die tempel gegaan het, die Here en sy teenwoordigheid by die mense. Pinehas het dié verantwoordelikheid op voortreflike wyse nagekom en verdien daarom die beskrywing. Laastens word dan aandag gegee aan die ander take van die Leviete wat die hantering van die offergereedskap sowel as die meel, wyn
2017-04-29T09:23:56
http://bybelskool.com/1-kronieke-8-9-die-bevestiging-van-jerusalem-as-judese-eerder-as-benjaminitiese-gebied/
/** * The MIT License Copyright (c) 2015 Teal Cube Games * * Permission is hereby granted, free of charge, to any person obtaining a copy of this software and * associated documentation files (the "Software"), to deal in the Software without restriction, * including without limitation the rights to use, copy, modify, merge, publish, distribute, * sublicense, and/or sell copies of the Software, and to permit persons to whom the Software is * furnished to do so, subject to the following conditions: * * The above copyright notice and this permission notice shall be included in all copies or * substantial portions of the Software. * * THE SOFTWARE IS PROVIDED "AS IS", WITHOUT WARRANTY OF ANY KIND, EXPRESS OR IMPLIED, INCLUDING BUT * NOT LIMITED TO THE WARRANTIES OF MERCHANTABILITY, FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE AND * NONINFRINGEMENT. IN NO EVENT SHALL THE AUTHORS OR COPYRIGHT HOLDERS BE LIABLE FOR ANY CLAIM, * DAMAGES OR OTHER LIABILITY, WHETHER IN AN ACTION OF CONTRACT, TORT OR OTHERWISE, ARISING FROM, * OUT OF OR IN CONNECTION WITH THE SOFTWARE OR THE USE OR OTHER DEALINGS IN THE SOFTWARE. */ package land.face.strife.managers; import java.util.Map; import java.util.concurrent.ConcurrentHashMap; import land.face.strife.StrifePlugin; import land.face.strife.data.champion.Champion; import land.face.strife.data.champion.LifeSkillType; import org.bukkit.entity.Player; public class CombatStatusManager { private final StrifePlugin plugin; private final Map<Player, Integer> tickMap = new ConcurrentHashMap<>(); private static final int SECONDS_TILL_EXPIRY = 8; public CombatStatusManager(StrifePlugin plugin) { this.plugin = plugin; } public boolean isInCombat(Player player) { return tickMap.containsKey(player); } public void addPlayer(Player player) { tickMap.put(player, SECONDS_TILL_EXPIRY); } public void tickCombat() { for (Player player : tickMap.keySet()) { if (!player.isOnline() || !player.isValid()) { tickMap.remove(player); continue; } int ticksLeft = tickMap.get(player); if (ticksLeft < 1) { doExitCombat(player); tickMap.remove(player); continue; } tickMap.put(player, ticksLeft - 1); } } public void doExitCombat(Player player) { if (!tickMap.containsKey(player)) { return; } Champion champion = plugin.getChampionManager().getChampion(player); if (champion.getDetailsContainer().getExpValues() == null) { return; } for (LifeSkillType type : champion.getDetailsContainer().getExpValues().keySet()) { plugin.getSkillExperienceManager().addExperience(player, type, champion.getDetailsContainer().getExpValues().get(type), false, false); } champion.getDetailsContainer().clearAll(); } }
2019-10-14T08:30:12
https://www.lcds-display.za.com/products/CELL_a-Si%20TFT-LCD_CPT_Digital-Still-Camera.htm
‘Afrika se rykste vrou’ ʼn verdagte in ondersoek | Maroela Media Isabel dos Santos. Foto: (AP Photo/Paulo Duarte) Isabel dos Santos, wat as Afrika se rykste vrou gereken word, is amptelik ʼn verdagte in ʼn ondersoek na wanbestuur en verdagte transaksies in haar tyd by Angola se staatsbeheerde oliemaatskappy. Die berugte voormalige presidentsdogter is al telkemale deur Forbes as die rykste vrou in Afrika aangewys. Helder Pitta Gros, prokureur-generaal van Angola, se aankondiging dat Dos Santos ʼn verdagte in die ondersoek is, kom net dae nadat ʼn internasionale mediakonsortium haar beskuldig het van korrupsie en uitbuiting in die verkryging van haar fortuin wat op $2 miljard geraam word. Dos Santos ontken egter dat sy enigiets verkeerd gedoen het. Volgens die Angolese owerhede is hulle reeds besig om met ander lande te skakel vir hulp in verband met die ondersoek. Die Portugese bank EuroBic het vroeër die week aangekondig dat hy nie langer sake sal doen met maatskappye en individue wat met Dos Santos, sy hoofaandeelhouer, verbind word nie. Dos Santos het intussen haar aandeel in die bank verkoop. Die bewerings wat die ondersoek tot gevolg gehad het, is gegrond op meer as 700 000 dokumente, insluitend finansiële verslae, wat deur Platform to Protect Whistleblowers in Africa, ʼn voorspraakgroep in Parys, verskaf is en wat sedertdien as die Luanda Leaks bekend staan. Jose Eduardo dos Santos, Isabel se pa, het Angola vir 38 jaar regeer tot 2017. Menseregtegroepe het hom lank daarvan beskuldig dat hy staatsgeld tydens sy bewind in sy sak gesteek het. Hy het voor sy uittrede sy dogter as die hoof van die staatsbeheerde oliemaatskappy Sonangol aangestel. ʼn Hof in Luanda het in Desember van Isabel dos Santos se grootste bates gevries, insluitend ʼn bank en ʼn telekommunikasiemaatskappy. Die regering sê hy probeer $1,1 miljard van Dos Santos, haar man en ’n hegte familielid verhaal wat die land verskuldig is. Dos Santos het gesê die regstappe teen haar is ’n “heksejag” wat deur amptenare wat haar pa vervang het van stapel gestuur is. Wow ek si sprakeloos, ek wil maar net sê “Isabel $2 Miljard het darem seker nie uit die lug geval nie. Met Pa as President kan jy beter doen as ander, maar darem rykste in Afrika……… sonder korrupsie dit wil gedoen wees, skryf ‘n boek dat ons kan leer! About time. This woman under the protection of her father stole billions of Dollars from Angola over decades. The State owned Endiama Diamond Company for one. I personally witnessed the loading of wooden crates full of Diamonds at the 4 de Fevereiro Airport in Luanda in the late 90’s supervised by her and her family members. She plundered the State owned Oil Company Sonangol over many years. Sorry Madam you claim you have done nothing wrong. No ordinary Citizen can amass such wealth in 10 lifetimes, and that from one of the poorest (Rich in resources) countries in the world.… Lees meer » Dit is die tipiese Afrika mentaliteit. As jy die president is dan sorg jy dat al jou familie deel in die lekker vet roompies wat afgeskep word. Eintlik is dit nie eers nuuswaardig nie want dit is die normaal in SA. Lekker man lekker – so kom alles uit hoor – hoop al die skelms in ons Lokasie van n Suid Afrika neem kennis. Gebede word verhoor!!!!!
2020-02-18T01:33:38
https://maroelamedia.co.za/nuus/wereld/afrika-se-rykste-vrou-n-verdagte-in-ondersoek/
calvin klein dameundertøj, Damer Peep toes Calvin Klein Jeans ELECTRA - Højhælede peep-toes - midnight/natural,calvin klein ur udsalg,flash salg, calvin klein taske værdig Forside >> Calvin Klein >> Damer >> Peep toes >> Damer Peep toes Calvin Klein Jeans ELECTRA - Højhælede peep-toes - midnight/natural,calvin klein ur udsalg,calvin klein sale boxers,online Shop Damer Peep toes Calvin Klein Jeans ELECTRA - Højhælede peep-toes - midnight/natural,calvin klein ur udsalg,calvin klein sale boxers,online Shop calvin klein online sale Calvin Klein Damer Peep toes , Damer Peep toes Calvin Klein Jeans ELECTRA - Højhælede peep-toes - midnight/natural,calvin klein ur udsalg,calvin klein sale boxers,online Shop calvin klein undertøj dk,outlet Danmark
2017-08-17T11:50:58
http://www.conniesmalldds.com/damer-peep-toes-calvin-klein-jeans-electra-h%C3%83%C2%B8jh%C3%83%C2%A6lede-peeptoes-midnightnaturalcalvin-klein-ur-udsalgcalvin-klein-sale-boxersonline-shop-p-1873.html
Gedagte vir die dag: Blaam is verbode as jy vreugde wil ken | Maroela Media Gedagte vir die dag: Blaam is verbode as jy vreugde wil ken Julle is die mense wat God uitgekies het wat Hy geheilig het en wat Hy liefhet. (Kolossense 3:12) Ek lees in ’n studie dat sommige droogmakers graag ’n omgekeerde spel van blaam speel. Dit werk min of meer as volg: Hulle maak droog. Hulle kies dadelik vir ’n martelaarsrol om die fokus weg vanaf hulle eie droogmakery te verskuif. Hulle gebruik skuldgevoelens om ander mense te blameer wat hulle in die steek sou gelaat het. Godsdienstige oortreders wat hierdie spel speel, gebruik boonop daardie gerieflike “geenoordeel-kaart” deur te beweer dat mense wat ongemaklik is met hulle oortredings eintlik geen genade met hulle het nie. Sulke blaamspeletjies is dodelik. Ons moet dus nie te verbaas wees dat godsdienstiges dit speel nie. Adam en Eva het juis met blaam afgeskop toe hulle uitgevang is. Toe sê Adam dis Eva se skuld, en Eva sê dis die slang se skuld, en hyself het nie eens ’n voet gehad om op te staan nie. Die moeilike maar regte roete om nie te blameer nie is om verantwoordelikheid vir ons eie lewe en ons optrede voor God en tussen ander mense te aanvaar. Dis die regte roete wat God bly maak. Dan is ons nie besig om fout te vind by ander terwyl ons onsself probeer verontskuldig nie. So ’n lewensroete is gevaarlik, want dit verander ons in foutlose wesens terwyl al mal rondom ons droogmakers is. Daar’s geen vreugde in so ’n leef wyse nie. Dit dra nie God se goedkeuring weg om so blamerend te leef nie. Om God se hart bly te maak, is om verantwoordelikheid vir al ons doen en late te aanvaar. Dan kan Hy en ander ons maklik vryspreek. Dan kan ons aan die hand van die Here se ruim en onverdiende genade altyd oor en voor met onsself en met ander mense begin. Met respek gesê, die stukkie pas die huidige regime soos ‘n vuis op ‘n oog!
2020-08-14T11:19:47
https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/stiltetyd/blaam-is-verbode-as-jy-vreugde-wil-ken/?utm_source=singlepost&utm_medium=link&utm_term=navclick&utm_content=vorige&utm_campaign=singlepost_nav
Visiteur anonyme u1354904613 Logout Panier d'achats 3 19-avr-2018, 23:45 TU/GMT Soleil 29 51'33" 11n25 Lune 21 15'12" 19n17 Mercure 5 39'51" 0n49 Vénus 24 16' 1" 19n11 Mars 18 5'30" 23s07 Jupiter 20 40'39"r 16s41 Saturne 9 8'45"r 22s14 Uranus 28 33'56" 10n28 Pluton 21 17' 8" 21s28 Noeud Vrai 11 20'38"r 17n22 Chiron 0 8'34" 3n11 Horoscope pour: Steve Miller [Adb] pour Steve Miller [Adb], 5 Oct. 1943, 10:31, Milwaukee, WI (US)
2018-04-19T23:45:39
https://www.astro.com/cgi/aclch.cgi?cid=rs1filebVItpV-u1354904613&btyp=acm&lang=f